Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 3 (Kollig Op) – Opsommings
R86.34
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Bevolkingskonsepte
- Eenheid 2: Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
- Eenheid 3: Die wêreld se bevolkingsgroei.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hersiening van Graad 5.
- Eenheid 2: Nederlandse nedersetting.
- Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings /
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’.