Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 2 (SW) (Kollig Op) – Opsommings
R86.34
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Struktuur van die Aarde.
- Eenheid 2: Vulkane.
- Eenheid 3: Aardbewings.
- Eenheid 4: Oorstromings.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Wes-Afrika voor Europese slawehandel.
- Eenheid 2: Die aard van slawerny.
- Eenheid 3: Slawerny in die Suide van Amerika.
- Eenheid 4: Impak van transatlantiese slawehandel op slawe.
- Eenheid 5: Impak van slawehandel op ekonomieë van Wes-Afrika.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.