Graad 7 Natuurwetenskappe Opsommings – KWARTAAL 2 PAKKET
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:
1 Eienskappe van Materiale
2 Skeiding van Mengsels
3 Sure, basisse en neutrale stowwe
4 Die Periodieke Tabel van Elemente
R139.15
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:
1 Eienskappe van Materiale
2 Skeiding van Mengsels
3 Sure, basisse en neutrale stowwe
4 Die Periodieke Tabel van Elemente
Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:
1 Fisiese Eienskappe van materiale / Eienskappe van materiale bepaal hulle geskiktheid vir ‘n spesifieke gebruik / Krag / Buigsaamheid / Kook- en smeltpunte / Elektriese Geleidingsvermoë / Hittegeleiding / Die kookpunt van ‘n stof / Ander faktore wanneer materiale gebruik word / Impak op die omgewing.
2 Mengsels / Metodes van fisiese skeiding / Handsortering / Sifting / Filtrering / Magneet / Verdamping / Distillering / Chromatografie / Sortering en herwinning van materiale / Afvalverwerking is almal is verantwoordelikheid / Net sekere stowwe kan herwin word / Plaaslike owerhede / Negatiewe gevolge van swak afvalbestuur.
3 Smake van stowwe / 4 Verskillende Smake / Eienskappe van sure, basisse en neutrale stowwe / Sure en basisse is ‘n belangrike groep chemikalieë / Baie alledaagse stowwe is sure, basisse en neutrale stowwe / Eienkskappe van Sure / Eienskappe van Basisse / Neutrale stowwe is nie sure of basisse nie / Suur-basisaanwysers / Toets vir sure en basisse deur lakmoespapier te gebruik / Rooi Lakmoespapier / Blou Lakmoespapier / Gebruik beide rooi en blou lakmoespapier om ‘n stof te toets.
4 Rangskikking van elemente op die Periodieke Tabel van Elemente / Die Periodieke Table van Elemente is ‘n klassifikasiestelsel / Die eerste 20 elemente op die Periodieke Tabel / Dmitri Mendeleev / 3 Hoofkategorieë van die periodieke tabel / Die Periodieke Tabel van Elemente / Elke element word op ‘n unieke manier geïdentifiseer / Eienskappe van Metale / Eienskappe van Nie-Metale / Eienskappe van Semi-Metale.
Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019