Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 3 (Oxford) – Aktiwiteite en Werkkaarte
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Onderwerp 1: Bronne van energie.
Onderwerp 2: Potensiële enegie en kinetiese energie.
Onderwerp 3: Hitte-oordrag.
Onderwerp 4: Isolering en energie besparing.
Onderwerp 5: Energie-oordrag na die omgewing.
Onderwerp 6: Nasionale elektrisiteitstoevoertoestel.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
R79.70
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.