Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Junie Toets en Memo – 2023
R39.85
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Hierdie vraestel bestaan uit 9 Vrae wat 7 Bladsye opneem.
- Vraag 1: Omkring die regte antwoord.
- Vraag 2: Pas Kolom A by Kolom B.
- Vraag 3: Verskaf definisies vir die gegewe terme.
- Vraag 4: Verskaf die terme vir die volgende beskrywings.
- Vraag 5: Gebruik die diagram en beantwoord die vrae.
- Vraag 6: Antwoord die volgende vrae oor herwining.
- Vraag 7: Gebruik die gegewe woorde om die prentjies van byskrifte te voorsien.
- Vraag 8: Klassifiseer die volgende blomme volgens hulle bestuiwingsmetode.
- Vraag 9: Identifiseer of die volgende items