Graad 7 Lewensoriëntering (PSW) aktiwiteitsboek kwartaal 1 (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:Selfbeeld
Identifiseer en besin positiewe persoonlike eienskappe:
Verhouding met self, familie en vriende.
Strategieë om selfbeeld te bevorder deur positiewe optrede
Selfrespek.
Persoonlike belangstellings, vermoëns en potensiaal.
Strategieë om ander se selfbeeld te bevorder deur positiewe optrede
Respek vir ander en respek vir diversiteit.
Veranderinge in seuns en meisies: puberteit en geslagbewusheid
Fisiese en emosionele veranderinge.
Begrip vir die veranderinge en hoe dit verhoudings beȉnvloed.
Respek vir eie en ander se liggaamsveranderings en emosies.
Waardering en aanvaarding van self en ander.
Groepsdruk: gevolge van groepsdruk
Hoe groepsdruk ‘n individu kan beïnvloed: dwelmgebruik, misdaad, ongesonde seksuele gedrag, afknouery en rebelse gedrag.
Gepaste reaksies op druk: selfversekerheid/selfgelding en vaardighede om probleme te hanteer.
Onderhandelingsvaardighede: die vermoë om op ń verboudende maniere te verskil.
Waar om hulp te vind.
Hello Gerhard, baie dankie vir jou terugvoer.
Anri Dempers - November 30, -0001