R77.86

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid 1:  Persoonlike eetgewoontes.
  • Eenheid 2:  Pret in die buitelug.
  • Eenheid 3:  Veiligheid buite.
  • Eenheid 4:  Algemene siektes.
  • Eenheid 5:  Nog pret in die buitelug.
  • Eenheid 6:  Geloof in Suid-Afrika.
  • Eenheid 7:  Kry rigting.
  • Eenheid 8:  Laaste speletjies.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.