Graad 7 Lewensoriëntering Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bevat opsommings en werkkaarte. Dit is gebaseer op die aangepaste JOP van 2023/2024.
Onderwerpe ingesluit:
– Persoonlike dieet
– Verbeter voedingswaarde
– Tradisies en geskrifte van gelowe
– Sosiale faktore
– Ekonomiese faktore
– Omgewingsfaktore
– Simptome en oorsake van siektes
– Gesondheidsinligting en dienste
– Hantering van trauma en verlies
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.