Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 4 (LO) (Kollig Op)
R144.90
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Lewens Oriëntering:
Module 11: Persoonlike dieet en voeding
Eenheid 1: Faktore wat keuse van persoonlike dieet en voeding beïnvloed.
Eenheid 2: Maniere om die voedingswaarde van ‘n persoonlike dieet te verbeter.
Module 12: Algemene siektes
Eenheid 1: Algemene siektes en oorsake van siektes..
Eenheid 2: Behandeling, versorging, ondersteuning, hulpbronne vir gesondheidsinligting en -dienste.
Eenheid 3: Strategieë om met tuberkulose, diabetes, epilepsie, MIV en VIGS saam te leef.
Module 13: Rol van mondelinge tradisies en geskrifte in die meerderheidsreligieë in SA
Eenheid 1: Judaïsme, die Christendom en Islam.
Eenheid 2: Hindoeïsme, Boeddhisme en tradisionele Afrika-religie.
Liggaamlike opvoeding:
Module 11: Liggaamopvoeding
Eenheid 1: Wees veilig buite.
Eenheid 2: Basiese noodhulp.
Module 12: Liggaamsopvoeding
Eenheid 1: Bewaar die omgewing.
Eenheid 2: Voetslaan.
Eenheid 3: Roetedraf.
Module 13: Liggamsopvoeding
Eenheid 1: Basiese oriëntering.
Eenheid 2: Hindernisse in die buitelug.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.