Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 2 (LO) (Kollig Op)
R144.90
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Lewens Oriëntering:
Module 5: Menseregte en regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite
Eenheid 1: Menseregte soos beskryf in die Suid-Afrikaanse Grondwet (Bl 62-65)
Eenheid 2: Regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite (Bl 68-69)
Module 6: Hantering van mishandeling in verskillende kontekste
Eenheid 1: Hantering van mishandeling end ie identifisering van bedereigende en gevaarlike situasies (Bl 74-77)
Eenheid 2: Invloed van mishandeling en die belangrikheid van kommunikasie (Bl 80-83)
Eenheid 3: Hoe om jouself te beskerm en plekke van beskerming (Bl 86-89)
Module 7: Loopbaanvelde
Eenheid 1: Loopbaanvelde: Eienskappe en skoolvakke wat met elke loopbaanveld verband hou (Bl 94-97)
Eenheid 2: Werkomgewing, aktiwiteite, geleenthede en uitdagings in elke loopbaanveld (Bl 100-103)
Eenheid 3: Skoolvlak, duur van studie, dienste en bronne vir loopbaanvelde (BL 106-109)
Liggaamlike opvoeding:
Module 5: Liggaamopvoeding
Eenheid 1: Speel speletjies veilig.(Bl 66-67)
Eenheid 2: Vaardighede wat by invalspeletjies gebruik word: Hardloop (Bl 70-71)
Module 6: Liggaamsopvoeding
Eenheid 1: Raakrugby (Bl 78-79)
Eenheid 2: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: ontwyking, vlug en jaag (Bl 84-85)
Eenheid 3: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Verdediging (Bl 90-91).
Module 7: Liggamsopvoeding
Eenheid 1: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Dribbel (Bl 98-99)
Eenheid 2: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word: Balans, krag en koordinasie (Bl 104-105)
Eenheid 3: ‘n Inheemse speletjie: Dibeke (Bl 110-111)
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.