Graad 7 KK Drama en Visuele Kuns Werkboek
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Werkboek om te gebruik vir Kwartaal 3. Alle opdragte volgens die CAPS ATP en die Shuters Topklas handboek. Alle opdragte gebaseer op die voorbereiding vir die assesseringsopdragte. Die werkboek is opgedeel in verskillende weke en daar is genoegsame oefeninge per week – die oefeninge kan in 4 periodes per week voltooi word.