R79.06

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.

  • Onderwerp 8: Die entrepreneur
  • Onderwerp 9: Hoe om ‘n besigheid te begin.
  • Onderwerp 10: Entrepreneursdag.
  • Onderwerp 11: Ongelykheid en armoede.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.