Graad 7 EBW Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Wow! Hierdie werkboek is net wat elke EBW onderwyser benodig in sy/haar lesse. Dit is propvol insiggewende opsommings en oulike aktiwiteite wat gebaseer is op die aangepaste jop van 2023/2024.
Memorandums word ingesluit.
Onderwerpe ingesluit:
- -Die produksieproses
- -Nywerheidsektore
- -Volhoubare gebruik van hulpbronne
- -Ekonomiese groei
- -Produktiwiteit
- -Die gebruik van tegnologie in die produksieproses
- -Finansiële geletterdheid – spaargeld
- -Die rol van banke
- -Spaarrekening
- -Gemeenskapspaarskemas
- -Finansiële instansies
- -Gevallestudie
- -Plakkaat instruksies
- -Blokkiesraaisel instruksies
- -Hersiening
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.