Graad 7 – Afrikaans HT – November eksamen vraestel
R57.50
Resource Description
Hierdie is `n vraestel wat gebruik kan word vir Graad 7 Afrikaans Huistaal vir die November/Desember eksamen. Dit kan ook aangepas word vir Afrikaans EAT vir gr.8 of 9. Dit kan ook as hersiening gebruik word.
Die vraestel tel uit 100 punte en bestaan uit 3 afdelings:
Afdeling A – Leesbegrip (30punte)
Afdeling B – Taal (50 punte)
Afdeling C – Literatuur, gedig en visueel. (20 punte)