Graad 6 SW Geskiedenis kwartaal 1 aktiwiteitsboek (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:Veranderinge in die samelewing in die Limpopo- vallei tussen 900 nC en 1 300 nC: groter, meer georganiseerd en meer kompleks.
Nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe: K2 en Schroda
Koning en heilige leierskap.
Eerste klip-ommuurde palei.
Belangrikheid van Mapungubwe Heuwel.
Eerste dorp.
Duidelike sosiale klasse.
Goue renosters en ander goue voorwerpe (simbole van koninklike mag en politieke leierskap).
Handel regoor Afrika en die Indiese Oseaan en verder (globalisering)
Goedere waarmee handel gedryf is.
Mense se reis te voet: roetes, gevare, om die pad te vind.
Verandering en kontinuïteit in die Ooskushandel met nedersettings binnelands.
Europese ontdekkingsreisiger Marco Polo en sy reise.
Marco Polo se invloed op die Europese handelaars en -ontdekkers.
Hersiening.