Graad 6 SW – Geskiedenis & Geografie Kwartaal 1 Opsommings – Platinum Handboek
R57.50
Resource Description
Graad 6 SW – Geografie Kwartaal 1 Opsommings – Platinum Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
ONDERWERP 1: KAARTVAARDIGHEDE (bl. 4-27)
• Eenheid 1: Breedtegraad en Lengtegraad op ‘n aardbol (grade) (bl. 4-7)
• Eenheid 2: Halfronde (bl. 7-9)
• Eenheid 3: Breedtegrade & Lengtegrade op ‘n Kaart (grade) – van ‘n aardbol na ‘n plat kaart (bl. 10-11)
• Eenheid 4: Konsep van skaal (bl. 12-13)
• Eenheid 5: Meet reguitlynafstande tussen stede op ‘n Suid-Afrikaanse en wêreldkaart (bl. 14-15)
• Eenheid 6: Atlasse, globale statistieke en aktuele gebeure (bl. 16-18)
• Eenheid 7: Eie provinsie in ‘n atlas: Watter inligting kan ‘n kaart oor ‘n provinsie gee? (bl. 19)
• Eenheid 8: Globale Statistieke (bl. 21-22)
• Eenheid 9: Vind belangrike aktuele gebeure of plekke in die nuus op ‘n kaart (bl. 23)
Graad 6 SW – Geskiedenis Kwartaal 1 Opsommings – Platinum Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
ONDERWERP 1: ‘N AFRIKA-KONINKRYK LANK GELEDE IN SUIDER-AFRIKA: MAPUNGUBWE (bl. 100-119)
• Eenheid 1: Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900n.C. en 1300n.C. (bl. 101-103)
• Eenheid 2: Mapungubwe: Die eerste staat in Suider-Afrika 1220 – 1300 (bl. 104-106)
• Eenheid 3: Goue renoster en ander goue voorwerpe(simbole van koninklike mag en politieke leierskap) (bl. 107-108)
• Eenheid 4: Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (GLOBALISERING) (bl. 109-110)
• Eenheid 5: Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe (bl. 111)
• Eenheid 6: Groot Zimbabwe (bl. 112-113)
• Eenheid 7: Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was (bl. 114-117)
©️Juffrou Natasha se Opsommings