R126.79

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Mense en provinsies in Suid-Afrika.
Eenheid 2:  Hoekom mense woon waar hulle woon.
Eenheid 3:  Landelike en stedelike gebiede.
Eenheid 4:  Mense oor die wêreld heen.
Eenheid 5:  Gevallestudie:  Rio de Janeiro.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Inheemse medisyne in Suid-Afrika.
Eenheid 2:  Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
Eenheid 3:  Deurbraak in chirurgie:  eerste hartoorplanting.
Eenheid 4:  Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.
Breinkaart per eenheid.
Aktiwiteite met antwoorde.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.