R126.79

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Klimaat oor die wêreld heen.

Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.

Eenheid 3:  Warmwoestyne.

Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer.

Eenheid 2:  Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.

Eenheid 3:  Kinders se regte en verantwoordelikhede.

Eenheid 4:  Nasionale simbole.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.

Breinkaart per eenheid.

Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.