R126.79

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie – Klimaat en plantegroei oor die wêreld heen:

Eenheid 1:  Klimaaat oor die wêreld heen.
Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.
Eenheid 3:  Warm woestyne.
Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis – Hoe mense hulleself in ‘n demokrasie regeer:

Eenheid 1:  Hoe mense hulleself in ‘n demokrasie regeer.
Eenheid 2:  Regte en verantwoordelike van burgers in ‘n demokrasie.
Eenheid 3:  Kinders regte en verantwoordelikhede.
Eenheid 4:  Nasionale simbole sedert 1994.
Eenheid 5:  Geskiednisnavorsingsprojek:  Die lewe van ‘n demokratiese leier.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.