Graad 6 Natuurwetenskappe & Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum)
R92.98
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
- Onderwerp 14: Die sonnestelsel.
- Onderwerp 15: Die beweging van die Aarde, die planete en die maan.
- Onderwerp 16: Stelsels vir die bestudering van die ruimte.
- Onderwerp 17: Stelsels om die Maan en Mars te verken.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.