Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3
R75.90
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings oor die volgende onderwerpe:
1 Dieresorg
2 Versorging van Mense
3 Nasiebou en Kulturele Erfenis
4 Geslagstereotipering, Seksisme en Mishandeling
Uiteensetting van onderwerpe:
1 Dieremishandeling / 5 Vryhede wat diere toekom / Dieresorg en Dierebeskerming.
2 Welwillendheidsdade / UBUNTU / Vriendelike Kommunikasie / Daar is altyd ‘n manier om oor moeilike dinge te gesels sonder om ander mense seer te maak (6 riglyne)
3 Hoe verenig ons Nasie? / Nasionale Volkslied / Suid-Afrika se vlag / Suid-Afrika se Geskiedenis en Kultuurerfenis / Die Wapenskild / Nasionale Dae (Versoeningsdag; Werkersdag; Nasionale Vrouedag; Menseregtedag; Afrika-dag; Jeugdag; Vryheidsdag; Erfenisdag; Mandeladag)
4 Geslagstereotipering / Seksisme / Geslaggebaseerde Mishandeling / Hoe kan jy mishandeling hanteer?
Opsommings vanuit Platinum Handboek gedoen.
Ontwerp deur My Skool Goeters 2019.