R57.50

Resource Description

FAT 5: Graad 6 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 (2022)

Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).

TEMA: Marie Curie (Inligtingsteks)

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets – Marie Curie (10 punte)

– Gedig (Wetenskap) (10 punte)

Visuele teks met begripstoets – Transpirasie eksperiment (10 punte)

Opsomming – Marie Curie tydlyn (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

Totaal: 50 punte

Skryftaak: (10 punte) apart opgelaai

Word aangestuur in Pdf en Word formaat.

Sluit memorandum met Bloom/Barret se vlakke in soos deur Dept. vereis.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.