Graad 5 Wiskunde (WISK) November Vraestel en Memo – 2023
R36.23
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 5 Wiskunde (WISK) November 1 Vraestel en Memo:
Totaal: 30 punte.
Inhoud:
- Vraag 1: Getalle – stygende en dalende volgorde | Simbole – <>= | Getalwaardes en plekwaardes | Optel- en aftreksomme deur getal afbreking | Vermenigvuldiging en deelsomme | Rond die getal af tot die naaste 10, 100, 1000 | Verdubbeling en halfvering.
- Vraag 2: Woordsomme | Breuke.
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
JOA DLG