Graad 5 Wiskunde November Eksamen Vraestel
R69.00
Resource Description
Hierdie vraestel bevat al die konsepte wat gedurende die jaar geleer is. Hy is langer as gewone vraestelle omdat al die konsepte getoets word.
Sluit in : Heelgetalle, Afronding, Desimale en gewone breuke, herleiding, aansigte, hoeke, simmterie ens