Graad 5 Wiskunde – Junie eksamen 2022
R57.50
Resource Description
Hierdie hulpbron bestaan uit ‘n Junie eksamenvraestel wat geskik is vir graad 5 leerders. Dit dek al die werk soos uitgesit vir graad 5 vir kwartaal 1 en 2 ten volle. Hierdie vraestel sluit ‘n memorandum in. Hierdie hulpbron is in word formaat so dit kan aangepas word indien so verlang.