Graad 5 – Tyd op horlosies in woorde en digitale syfers
R18.40
Resource Description
Graad 5
Tyd
Die werkkaarte sluit die volgende in:
- Teken die wysers op die horlosies om gegewe tyd aan te dui.
- Tyd word gegee in digitale tyd en woorde.
- Oefen om tyd in digitale syfers en woorde te skryf.
- 4 Bladsye met 6 horlosies op ‘n bladsy.
- 1 minuut interval.
Die werkkaarte kan gebruik word as hersiening of om kennis te toets voor die les.