Graad 5 SW Geografie kwartaal 1 aktiwiteitsboek (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Wêreldkaart en kompasrigtings.
Ligging van die ewenaar, noord- en suidpole op ‘n aardbol.
Die sewe kontinente (oorsig van Graad 4).
Agt punte op die kompas 1 werkkaart.
Afrika ons kontinent. (oseane, lande en belangrikste stede)
Ligging van Afrika op ‘n wêreldkaart en aardbol (oorsig van Graad 4).
Oseane rondom Afrika (name en liggings).
Konsepte van lande en grense 1 werkkaart
Fisiese kenmerke soos randakkers tussen lande.
Lande van Afrika: Ligging van alle lande.
Afrika ons kontinent (oseane, lande en belangrikste stede).
Groot stede van Afrika – insluitende Kaïro, Lagos, Johannesburg, Nairobi.
Afrika ons kontinent.
Suid-Afrika se buurlande (Botswana, Lesotho, Mosambiek, Namibië, Swaziland, Zimbabwe).
Konsep van hoofstede-Hoofstede van Suid- Afrika en buurlande.
Verskynsels op ‘n fisiese kaart: hoog- en laagliggende gebiede, berge, riviere, mere.
Maniere waarop hoogte bo seespieël op ‘n kaart aangetoon word.
‘n Fisiese kaart van Afrika
Afrika se hoogste berge: Kilimanjaro en Berg Kenia.
Suidelike Afrika se hoogste piek.
Afrika se drie grootste mere: Victoria, Tanganjika, Malawi.
n Fisiese kaart van Afrika
Afrika se groot riviere: Nyl, Niger, Kongo, Zambezi, Limpopo, Gariep-Oranje
Suidelike Afrika se bekende watervalle: Victoria, Maletsunyane, Augrabies.
Afrika se groot woestyne: Die Sahara en die Namib.