Graad 5 SW ( Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 4 Opsommings – Platinum Handboek
R46.00
Resource Description
Graad 5 SW – Geografie & Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Geografie Sluit in:
ONDERWERP 4: Minerale & Mynbou in Suid-Afrika (bl.72-85)
• Eenheid 1: Minerale- en Steenkool-hulpbronne can SA (bl. 72-77)
• Eenheid 2: Mynbou & die Omgewing (bl.78-82)
• Eenheid 3: Mynbou & mense (bl.83-85)
Geskiedenis Sluit in:
ONDERWERP 4: ‘n Erfenisroete deur die provinsies van Suid-Afrika (bl.148-161)
• Eenheid 1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart (bl. 150)
• Eenheid 2: Wat Erfenis is (bl.151-152)
• Eenheid 3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom – Gauteng (bl.153)
• Eenheid 4: Erfenis in Voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo (bl.154)
• Eenheid 5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap (bl.155)
• Eenheid 6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat (bl.156)
• Eenheid 7: Erfenis in veranderende Identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap (bl.157)
• Eenheid 8: Erfenis en Inheemse Medisyne: Die genesende eienakappe van die aawyn – Oos- Kaap (bl.158)
• Eenheid 9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes (bl.159)
• Eenheid 10: Natuurlike erfenis en Inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-Berge – Mpumalanga (bl. 160)
• Eenheid 11: Erfenis in kuns: San-Rotskuns in die Drakensberge: KwaZulu-Natal (bl.161)
©️ Juffrou Natasha se Opsommings