Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Graad 5, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Die weer.
- Eenheid 2: Reënval.
- Eenheid 3: Klimaat.
- Eenheid 4: Natuurlike plantegroei.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.
- Eenheid 2: Lewenswyse in Antieke Egipte.
- Eenheid 3: Toentankamen.
- Eenheid 4: Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.