Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigting
- Eenheid 2: Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
- Eenheid 3: ‘n Fisiese kaart van Afrika
- Eenheid 4: Beelde van Afrika
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
- Eenheid 2: Jagter-versamelaar samelewing van die San in die Later Steentydperk
- Eenheid 3: Medisyne uit plante
- Eenheid 4: Die jag en die pyl en boog
- Eenheid 5: Wat het die San geglo?
- Eenheid 6: San-rotskuns
- Eenheid 7: Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.