Graad 5 – PSW – November eksamen 2022
R57.50
Resource Description
Hierdie Hulpbron bestaan uit ‘n eksamenvraestel en memorandum geskik vir graad 5 leerders. Dit dek die werk wat gedoen moet word in kwartaal 3 en 3. Die vraestel bestaan uit 2 afdelings:
Afdeling A: Toets kennis. Vrae soos pas kolom A by kolom B. Kies ‘n woord uit die raampie. Voltooi die sin deur die regte woord in te vul ens.
Afdeling B: Toets begrip en is meer toepassings gebasseer op gevallestudies.
Die vraestel tel uit 60 punte wat verwerk moet word na 30 punte.