Graad 5 NWT – Kwartaal 3 – Energie en beweging PPT
R23.00
Resource Description
Hierdie powerpoint bestaan uit 8 skyfies wat die hoofstuk “Energie en beweging” volledig dek soos dit uitengesit is in die NWT Platinum handboek vir graad 5. Die subafdelings is:
1. Rekke en vere kan dinge laat beweeg.
2. Berging van energie
3. Ketties (rek)
4. Rekkie aangedrewe vliegtuie (rek)
5. Kisduiweltjies (veer)
Hierdie hulpbron is ook in Engels beskikbaar