Graad 5 NW – Kwartaal 1 – Baie verskillende plante en diere PPT
R57.50
Resource Description
graad 5 kwartaal een PPT vertoning wat handel oor baie verskillende soorte plante en diere soos uiteengesit in die Platinum handboek. Hierdie vertoning kan aangepas word indien nodig. Let asseblieff daarop dat dit nie na willekeur versprei mag word nie! Hierdie hulpbron is in lyn met die vereistes soos uiteengesit in die CAPS dokument. Dit is ook in engels beskikbaar Teaching101