Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 3 opsommings: Energie; veranderings, stelsels & beheer – PPT & PDF
Resource Description
Volle Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 3 opsommings: ENERGIE: VERANDERING, STELSELS & BEHEER Powerpoint & PDF
Hierdie produk bevat Gr.5 Natuurwetenskap volledige Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Verskeie leerderboeke gebruik vir optimale behandeling van inhoud, insluitend Platinum handboek.
Hierdie produk is perfek vir klasaanbieding, toets- en eksamenvoorbereiding. (Tuisstudie ingesluit)
Onderwerpe ingesluit in opsommings:
KWARTAAL 3: ENERGIE: VERANDERING, STELSELS & BEHEER
EENHEID 3.1: Gebergde Energie in Brandstowwe
EENHEID 3.2: Energie & Elektrisiteit
EENHEID 3.3: Energie en beweging
EENHEID 3.4: Stelsels om dinge mee te beweeg
Wat is ingesluit?
92 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
19 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.
Venita Oberholster
Netwerk Plus
R82.23
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.