R335.23

Resource Description

Graad 4 Wiskunde Kwartaal 3 Pakket wat die volgende opsommings, werkstukke en memo’s insluit:

1. GELD
2. SKAT EN MEET INHOUD
3. MEET, VERGELYK EN TEKEN HOEVEELHEDE AAN
4. HERLEI TUSSEN EENHEDE VAN INHOUD
5. LOS INHOUDPROBLEME OP
6. TEL GEWONE BREUKE OP
7. EKWIVALENTE BREUKE
8. RANGSKIK EN VERGELYK GEWONE BREUKE
9. LOS PROBLEME MET BREUKE OP
10. TEL, VERGELYK, RANGSKIK, PLEKWAARDE EN AFRONDING
11. OPTEL, AFTREK, HAKIES, SKAT, OPTEL- EN AFTREKPROBLEME
12. VERGELYK EN RANGSKIK VORMS, IDENTIFISEER EN BENOEM 2D VORMS
13. SAAMGESTELDE VORMS EN TANGRAM
14. VERSKILLENDE AANSIGTE EN VERBIND AANSIGTE MET MEKAAR
15. VERSAMEL EN ORGANISEER DATA (TELTABELLE, PIKTOGRAM, STAAFGRAFIEK)
16. STEL DATA OP VERSKILLENDE MANIERE OP, INTERPRETEER EN VERGELYK DATA
17. VOLGORDE EN GEMENGDE BEWERKINGS & REËL BEPALING
18. OPTEL EN AFTREK – TEENOORGESTELDE BEWERKINGS, OPBREEKMETODE, SKATTING EN LOS PROBLEME OP
19. VERMENIGVULDIGING – VERSKILLENDE METODES, SKATTING EN KOMPENSERING EN LOS PROBLEME OP
20. GETALSINNE EN VEELVOUDIGE KEUSEVRAE

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2022 (C).

Platinum Handboek gebruik as bron.

Resource Reviews

Store reviews: ( 36 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.