Graad 4 Tyd op analooghorlosies
R11.50
Resource Description
Graad 4
Tyd op Analooghorlosies.
Hierdie hulpbron behels die volgende:
- Teken die hande op die analooghorlosies om die gegewe tyd aan te dui.
- Tyd word gegee in woorde sowel as digitale tyd.
- Dit is 2 bladsye met 6 horlosies op ‘n bladsy.
- Die tyd word gegee in 5 minuut interval.
Die werkkaarte kan gebruik word vir ekstra vaslegging of hersiening.