Graad 4 – Termyn 1 2D-vorms
Resource Description
Graad 4
Termyn 1
2D-vorms
Hierdie is ‘n 1 bladsy werkkaart en kan gebruik work as ‘n hersieningsaktiwiteit of om kennis te toets.
Dit is ‘n baie maklike een eenvoudige werkkaart en leerders sal dit waarskynlik op hulle eie kan voltooi.
Dit behels die volgende:
- Veelhoeke
- Vierhoeke
- Aantal sye van die vorms
- Skryf die naam van die vorms neer
FREE