Graad 4 -SW Kwartaal 2 Vraestel (Geografie)
R34.50
Resource Description
Graad 4 -SW Kwartaal 2 Vraestel (Geografie)
Hierdie vraestel bestaan uit:
Plekke waar mense woon
Mense en hul behoeftes
Kaartvaardighede.
Aardbol en wêreldkaart
Mense en kos
Kosproduksie
Soort boerdery
Voedselprosessering
Water in S.A.
Besoedeling
Hierdie vraestel het geen vrae oor geskiedenis nie.
Dit is in Word formaat om dit te kan wysig.