Graad 4 SW Geografie kwartaal 1 aktiwiteitsboek (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Mense en plekke: Plekke om te woon op: – plaas, – bieredorpie – dorp,- stad.
Mense en plekke: Werk:werk wat mense doen op verskillende plekke.
Mense en plekke: Geboue in verskillende plekke en hul gebruike – geboue soos huise, diereskuilings, winkels, skole, klinieke, banke, kantore, plekke van aanbidding, fabrieke, motorhuise en treinstasies.
Bakens om die roete te verduidelik: Die identifisering van bakens – natuurlike en menslike.
Beskryf en teken ‘n kort reis – soos die pad na skool.
Verduidelik hoe om van een plek na ‘n ander te reis.
– links, – regs,- reguit,- bakens – name van die paaie
Mense en hul behoeftes : Wat alle mense benodig: Water, kos, skuiling.
Wat alle mense benodig:gesondheidsorg, – energie.