Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Water in Suid-Afrika
Eenheid 1: Gebruike van water
Eenheid 2: Water as ‘n hulpbron
Eenheid 3: Hoe mense water kry
Eenheid 4: Besoedeling en afvalwater
Geskiedenis: Kommunikasie oor die jare heen
Eenheid 1: Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie
Eenheid 2: Die posstelsel
Eenheid 3: Die radio
Eenheid 4: Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit
Eenheid 5: Die telegraaf
Eenheid 6: Die telefoon
Eenheid 7: Die kamera
Eenheid 8: Die televisie
Eenheid 9: Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon
Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met model antwoorde.