Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie: Kaartvaardighede
Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte
Eenheid 2: Simbole en sleutels
Eenheid 3: Roosterverwysings
Eenheid 4: Kompasrigtings
Eenheid 5: ‘n Kaart van Suid-Afrika
Eenheid 6: ‘n Aardbol en kaart van die wêreld
Geskiedenis: Leer by leiers
Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2: Nelson Mandela, ‘n goeie leier.
Eenheid 3: Mahatma Gandhi.
Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met modelantwoorde.