Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
Eenheid 1: Plekke waar mense woon
Eenheid 2: Tipes geboue en hul gebruike
Eenheid 3: Paaie en voetpaaie
Eenheid 4: Landmerke en verduidelik die pad
Eenheid 5: Mense se behoeftes
Geskiedenis:
Eenheid 1: Hoe om meer te wete te kom van die hede in ‘n plaaslike gebied
Eenheid 2: Hoe om meer te wete te kom oor ‘n plaaslike gebied se geskiedenis
Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met modelantwoorde.