R120.75

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:  Water in Suid-Afrika

Eenheid 1:  Gebruike van water.

Eenheid 2:  Water as ‘n hulpbron.

Eenheid 3:  HOe mense water kry.

Eenheid 4:  Besoedeling en afvalwater.

Geskiedenis:  Kommunikasie deur die jare heen

Eenheid 1:  Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie.

Eenheid 2:  Die posstelsel.

Eenheid 3:  Die radio.

Eenheid 4:  Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit.

Eenheid 5:  Die telegraaf.

Eenheid 6:  Die telefoon.

Eenheid 7:  Die kamera.

Eenheid 8:  Die televisie.

Eenheid 9:  Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met nuwe woorde.

Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.