R92.00

Resource Description

Met hierdie 3D-kunsprojek, kan ons graad 4’s, artistieke kreatiwiteit en opvoedkundige verkenning van natuurlike elemente, vertoon. Een van die primêre doelwitte is om hulle vermoëns om hul idees deur kuns uit te druk, te verbeter. Hulle sal eksperimenteer met materiale om ‘n verskeidenheid teksture, kleure en vorms om die natuur in drie dimensies voor te stel en natuurlik 3D-tegnieke aanleer. ‘n Bietjie uit die boks dink!

 

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.