Graad 4 – NW : Lewende dinge en nielewende dinge
R11.50
Resource Description
Graad 4 – NW : Lewende dinge en nielewende dinge
Hierdie aktiwiteit handel oor die 7 lewensprosesse.
Die aktiwiteit help leerders om die 7 lewensprosesse by verkillende dinge toe te pas.
Gebruik as aanvullende werk in die klas of by die huis.
Bron: Teachers Pay Teachers