Graad 4 – NW : Kwartaal 2 Hersieningsvraestel
R14.95
Resource Description
Graad 4 – NW : Kwartaal 2 Hersieningsvraestel
Hierdie vraestel bestaan uit kwartaal 2 se werk.
Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
Verandering van fasetoestand
Die watersiklus
Onverwerkte en verwerkte materiale
Goeiedag Christina, Ek hoop jy kon die vraestel verander sodat dit van pas is vir jou klas. Ongelukkig gebruik ek hulpbronne wat nie alle skool of onderwysers gebruik nie daarom sal dit nie altyd werk vir almal nie. Groete
ElizeS - November 30, -0001