R40.25

Resource Description

Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A – verskeie soorte kortvrae nl. meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme. Afdeling B – Direkte en toepassingsvrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 4 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 10, Eenheid 1-2,  Onderwerp 11, Eenheid 1-2. Totale punte telling is 40 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie wat dan ook op vraestel aangedui word. Die memorandum word ook verskaf.

Voorskou van dokument is beskikbaar.

 

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.