Graad 4 Lewensvaardighede (PSW) aktiwiteitsboek (interaktief) kwartaal 1
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
·Persoonlike sterkpunte:identifiseer, ondersoek en waardeer eie sterkpunte.
·Ander se sterkpunte; Suksesvolle ervarings as gevolg van eie sterkpunt.
·Prestasies en opwindende ervarings by die skool en tuis.
·Minder suksesvolle ervarings.
·Maniere om minder suksesvolle ervarings in positiewe leer ervarings te omskep.
·Respek vir eie en ander seliggame: privaatheid, liggaamlike integritieit en om die liggaam nie bloot te stel aan misbruik van middels nie.
·Hoe om eie liggaam te respekteer en te versorg.
·Hoe om ander se liggame te respekteer.
·Redes waarom eie en ander se liggame gerespekteer moet word.
·Konflikhantering: Voorbeelde van konfliksituasies tuis en by die skool.
·Strategieë om konflik te vermy.
·Gepaste reaksies op konfliksituasies.