R57.50

Termes & Voorwaardes: Geen opsommings mag verkoop, uitgedeel of versprei word sonder my toestemming nie Al die opsommings is die wettige eiendom van Juffrou Natasha se Opsommings en beskik dus Kopiereg op alle inhoud Geen opsommings mag op WhatsApp aangestuur of versprei word nie. Die opsommings is slegs vir die persoonlike gebruik van een persoon of gesin. Indien u vir ‘n skool aankoop is daar ‘n skool lisensie beskikbaar en opsommings mag slegs gedruk word vir die leerders en nie aangestuur word op enige digitale platform nie. © Juffrou Natasha se Opsommings

Resource Description

Graad 4 Lewensvaardighede Kwartaal 1 Opsommings – Platinum Handboek

PDF Formaat

Slegs in Afrikaans

PERSOONLIKE & SOSIALE WELSTAND

HOOFSTUK 1: Persoonlike sterk punte (bl. 4-9)

HOOFSTUK 2: Respek vir jou liggaam en ander mense s’n (bl. 10-15)

HOOFSTUK 3: Hantering van konflik (bl.16-19)

LIGAAMLIKE OPVOEDING

HOOFSTUK 4: Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans (bl.20-27)

SKEPPENDE KUNSTE

HOOFSTUK 5: Dans, Drama & Musiek (bl.28-37)

BEELDENDE KUNSTE

HOOFSTUK 6:  Waardeer & Skep beeldende kunste (bl. 38-43)

©️Juffrou Natasha se Opsommings

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.