Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 Beplanning (2024)
Resource Description
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 2 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
Beplanning vir week 1-9. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke – Platinum nie – maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.
R172.50